FRANCI GREYLING

TUIS | STORIEWERF | SKRYFWERK | KUNSTENAARSBOEKE | PROJEKTE | GEMEENSKAP | SKRYFOPLEIDING | NAVORSING | PROFIEL

Skryfwerk

prenteboek Illustrasie: Vian Oelofsen

Prenteboek

Franci Greyling & Vian Oelofsen

2007


JEUGROMANS

PRENTEBOEK

VERSE

KORTVERHALE

RADIODRAMA

 

prenteboek

Illustreerder: Vian Oelofsen

illustrasie

"O nee," sê die mense,
"dis glad nie na wense
dat die kinders in die strate lê."

Hulle timmer en tik en hamer en kap
Orals dien jy net spykers spat.

"Hou hul by die huis.
Dis veel veiliger tuis
as om kinders hier buite te hê."

"Maak pad, maak pad, maak pad
vir die wilde wiele van Wolmaranstad!"

opvoering

opvoering 123

Opvoering deur studente van die Akademie vir dramakuns (ADK) by die 5de Suid-Afrikaanse Kinderboekkonferensie, NWU, Potchefstroom, 2012